pngegg - 2021-04-21T150124.790.png
REDENAARS
pngegg - 2021-04-21T150124.790.png
REDENAARS ONDERWYSERS
Claire Muller3.jpg
Piet Rautenbach.jpg
Marli du Preez.jpg

Claire Muller

Piet Rautenbach

Marli du Preez

 

By Wilgerivier is Kultuur vir ons ‘n passie en die Wilgies presteer jaarliks uitstekend in die verskeie redenaarskompetisies. Buiten die Afrikaanse en Engelse skoolkompetisies, neem ons jaarliks deel aan die ATKV-Redenaars.

 

Ons het ook ‘n hele aantal leerlinge wat deelgeneem het aan die Radikale Redenaars en Oppi-Tong-Af-Redenaarskompetisies.

 

Kom wees deel van ‘n groep kinders wat die durf het om as leiers voor mense te praat!

pngegg - 2021-04-21T150124.790.png
DEBAT

Die Wilgies het in 2015 begin deelneem aan die ATKV-Debat en gaan jaarliks van krag tot krag.

Ons neem ook jaarliks deel aan die Dink-of-Sink-Debatskompetisie in Bloemfontein.

Hoërskool ATKV Debat: Seniorspanne

Marike Muller, Isa-Mari van den Berg, Ziané van Niekerk, Andries Richter, Cilliers Muller, Jorinda Wessels

Hoërskool ATKV Debat: Vrystaatspanne

Marike Muller, Isa-Mari van den Berg

pngegg - 2021-04-21T150124.790.png
DEBAT ONDERWYSERS
Claire Muller3.jpg
Dalene Muller.jpg

Claire Muller

Dalene Muller

Claire Muller

Piet Rautenbach

Marli du Preez

 

Hoërskool Wilgerivier se revue is ‘n jaarlikse aktiwiteit wat deur die hele gemeenskap geniet word.

 

Dit is ‘n aktiwiteit in die skool waaraan elke kind kan deelneem en kan geniet. Leerlinge se musiek en ritme vaardighede word ontwikkel en hulle koreografeer baie van die liedjies self.

 

Die Revue is ‘n hoogtepunt op Hoërskool Wilgerivier se kalender.

 
pngegg - 2021-04-21T150124.790.png
VCSV

Die VCSV vergader Woensdag oggende tydens Bybelperiode. Kringleiers lei klein groepies om Bybelstudie te doen.

 

Die Kringleiers

Voor van links na regs: Drikus Hattingh, Andre Richter, HW Muller, Cilliers Muller, Jandre Labuschagne (Onderwyser)

Agter van links na regs: Juanita Richter (Onderwyser), Marike Muller, Clarice Taljaard, Nimri Pretorius, Lulu van der Berg (VCSV verteenwoordiger), Lené Richter, Isa-Mari van den Berg, Lize Lange, Ziané van Niekerk, Tarien Oosthuizen (Onderwyser)

Kringleiers.jpg
VCSV bybelstudie kringe 1.jpg
 
pngegg - 2021-04-21T150124.790.png
REVUE

Hoërskool Wilgerivier se revue is ‘n jaarlikse aktiwiteit wat deur die hele gemeenskap geniet word.

 

Dit is ‘n aktiwiteit in die skool waaraan elke kind kan deelneem en kan geniet. Leerlinge se musiek en ritme vaardighede word ontwikkel en hulle koreografeer baie van die liedjies self.

 

Die Revue is ‘n hoogtepunt op Hoërskool Wilgerivier se kalender.

Melanie Vlok.jpg
Marli du Preez.jpg
Tarien Oosthuizen.jpg
Tanya Schultz.jpg
Kotie Ungerer.jpg

Tanya Schultz

GRAAD 5

Kotie Ungerer

GRAAD 6

Sold Seperatly

Liesl van Coller.jpg
Chrizelle Uys.jpg
Marna Swiegers.jpg
Charlene Claasen.jpg
Monica van Heerden.jpg

Liesl van Coller

GRAAD 6

Chrizelle Uys

GRAAD 6

Marna Swiegers

GRAAD 7

Charlene Claasen

GRAAD 7

Monica van Heerden

GRAAD 8

Sanri van der Watt.jpg
Jandre Labuschagne.jpg
Nadine van derMerwe.jpg
Megan Klopper.jpg
Piet Rautenbach.jpg

Sanri van der Watt

GRAAD 8

Jandre Labuschagne

GRAAD 8

Nadine van der Merwe

GRAAD 9

Megan Klopper

GRAAD 9

Piet Rautenbach

GRAAD 10

Susan Rautenbach.jpg
Nicholas Naudé.jpg
Karen Victor.jpg
Juanita Richter.jpg
Wilmie Greyling.jpg

Susan Rautenbach

GRAAD 10

Nicholas Naude

GRAAD 10

Karen Victor

GRAAD 10

Juanita Reichter

GRAAD 11

Wilmie Greyling

GRAAD 11

pngegg - 2021-04-21T150124.790.png
REVUE AFRIGTERS

Tarien Oosthuizen

GRAAD 5

Marli du Preez

GRAAD 4

Melani Vlok

GRAAD 4

pngegg - 2021-04-21T150124.790.png
WILGIEDANS

Die Wilgiedans is ‘n jaarlikse instelling wat deur die graad 11- jaargroep aangebied word. Tydens hierdie geleentheid word Mnr en Mej Wilgies asook Mnr en Mej Wilgie Persoonlikheid gekies.

 

Mnr en Mej Wilgies:

HW Muller en Marike Muller

 

Mnr en Mej Wilgie Persoonlikheid:

Christiaan Muller en Anke Erasmus

Mnr en Mej Wilgies 2021.jpg
Mnr en Mej Wilgie projek.jpg
 
pngegg - 2021-04-21T150124.790.png
VOORTREKKERS

Wie en wat is die Voories? Die Voortrekkers is ‘n kultuurbeweging, wat die Afrikaner, in besonder sy jeug, toerus en bemagtig om as konsekwente Christene, moderne Afrikaners en positiewe Burgers van Suid-Afrika ‘n verskil te maak

.

Sjoe… Dis nogal ‘n mondvol, maar moenie bekommerd wees nie. So kuier-kuier en speel-speel help ons mekaar om dit reg te kry. Van kamp, vuurmaak, kosmaak, drilsessies, speletjies…. tot omgee, saamstaan en koers hou.

 

So… as jy die lewe geniet en gereed is vir die avontuur van jou lewe, sluit aan by die Voortrekker Kommando!

 

VOORTREKKERS HOU KOERS!

 
pngegg - 2021-04-21T150124.790.png
PV TOEKENNING
PV 2020.jpg

Kristen van Coller, Arno Mocke en Leanke

pngegg - 2021-04-21T150124.790.png
VRYSTAAT GEBIEDSJEUGRAAD
Cilliers%20Muller%20Vrystaat%20Gebiedsje

Baie geluk aan Cilliers Muller wat verkies is tot die Vrystaatse Gebiedsjeugraad. Daar word jaarliks 6 lede tot die jeugraad verkies en dit is 'n besondere prestasie dat een van die lede uit Hoërskool Wilgerivier kom. Wat ‘n voorreg dat hy verkies word tot Voorsitter van die Jeugraad!

pngegg - 2021-04-21T150124.790.png
VOORTREKKER MONUMENT

Die Verkenners van Frankfort Voortrekkerkommando besoek die Voortrekker Monument in Pretoria. Baie kennis word opgedoen.

‘n Baie lekker uitstappie!

Voortrekker Monument 1.jpg
Voortrekker Monument 3.jpg
Voortrekker Monument 2.jpg
Voortrekker%20Monument%207_edited.jpg